Tariewe en Spesiale Aanbiedinge / Prices and Specials

 

Die hele huis bied slaapplek vir 12 persone word as ‘n eenheid verhuur. The house have accommodation for 12 persons. You accommodate the whole unit and don’t have to share with others.  

Die normale tarief is R 220 per persoon per nag, minimum 6 persone. Normal price: R220 per person per night, minimum 6 persons. (Hierdie is die nie-seisoentarief.)

Die Desembervakansietarief is R320 per persoon, vanaf 14 Des tot 06 Jan. Minimum bespreking is 6 persone vir 5 dae gedurende die Desembervakansie. During the December holidays, the price is R320 per person, from 14 December to 06 January. Then the minimum booking is for 6 persons and for 5 days minimum.

Kinders 0 – 5 jaar oud, gratis. Children 0 – 5 years old stay for free.

Kinders 6 – 12 jaar oud, halfprys. Children 6 – 12 years old pay half price.

Spesiale aanbieding: Special:

  1. Bespreek vir 3 dae en kry ‘n ekstra dag gratis by. (Desembervakansie uitgesluit) Book for 4 days and get an extra night free. December holidays excluded.
  2. Bespreek vir 5 agtereenvolgende dae en kry 15% afslag. Book for 5 consecutive days and get 15% off. 

Kontakbesonderhede: Contact us at

Selfoon: 082 563 8351

E-pos: madele.burger@katlou.co.za

Advertisements