Wen 2 nagte vir 10 persone by Kruinsig Plaasakkommodasie!

Kompetisie! Wen 2 nagte se verblyf by Kruinsig Plaasakkommodasie naby Riversdal in die Suid-Kaap, vir 10 persone.
1) Like die Facebook page: Kruinsig Plaasakkommodasie
2) Like die post oor die kompetisie op daardie blad.
3) Share die oorspronklike post op jou eie muur.
4) Tag 3 persone
5) Die kompetisie sluit op 17 Januarie 2018 om 10 nm. Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen verdere korrespondensie sal oor die uitslag gedoen word nie. Die wenner sal op 18 Januarie 2018 aangekondig word op die Facebookblad.
6) Die prys kan nie vir kontant geruil word nie.
7) Die prys sluit slegs verblyf in. Dit is ‘n selfsorghuis en alle etes en ander kostes is vir die wenners se eie rekening.
8) Die wenner van die prys reël self met die eienaars vir ‘n gepaste datum.
9) Die prys kan nie geneem word vanaf 10 Desember tot 10 Januarie nie.
10) Die prys moet gedurende 2018 geneem word.

English in the next post.

Advertisements

Padaanwysings na Kruinsig Plaasakkommodasie/ How to get there

Hoe kom jy by Kruinsig Plaasakkommodasie? How do you get to Kruinsig Farm Accommodation?

Kruinsig Plaasakkommodasie is op ‘n plaas geleë ongeveer 9 km vanaf Riversdal in die Wes-Kaap. Jy ry met die N2 tot by Riversdal. Kruinsig Farm Accommodation is situated on a farm, about 9 km from Riversdale in the Western Cape. 


Hierdie bord is geneem as jy in die rigting van Mosselbaai sou ry, van die Kaap af. Driving in the direction from Cape Town to Mossel Bay, turn left into Riversdale, R323. (It is near the Wimpy)

As jy omtrent by die Wimpy kom, draai af in die dorp se hoofstraat. R323. Drive right through the main street of Riversdale. 

Hierdie straat word ‘n dubbelpad wat jou dwarsdeur die dorp neem, verby die Spar op regterhand. This street is a double road that takes you right through the town, past the Spar on your right hand.)

Ry dwarsdeur die dorp. Die dubbelpad word weer enkel. Hou steeds reguit aan totdat jy deur die dorp is. At some stage, the double road become a single one. Just keep on straight till you exit the town. 

Ry oor die steg (bruggie). Hou nog ‘n entjie aan totdat jy ‘n pad na links kry. Drive past the little bridge and a bit more, till you get a road to your left, with this sign. Turn left. 


Draai hier links. As was said before the photo, turn left. 

By die eerste afdraaipad na regs draai jy regs. Kruisrivier. At the first road to your right, turn right, at the following sign. 


Hier regsgedraai, hou jy op hierdie pad. Die teerpad raak ‘n grondpad en ry asseblief versigtig op hom. After you turned right, keep on this road. The tarred road become a gravel road. Please drive very carefully on it. 

Hou aan op hierdie pad totdat jy hierdie bord kry op jou linkerhand. Keep on this road till you get this sign on your left hand. 


Let wel, Katlou Boerdery, Kruinsig. Moenie die Kruisrivierbord na regs neem nie. Draai links by Kruinsig. Please, look for the sign: Katlou Boerdery, Kruinsig. Don’t take the Kruisriver sign to your right. Turn LEFT at Katlou Boerdery, Kruinsig. 

Ry verby die huis met die wit paaltjies, by die wit mure verby.  Hou aan met hierdie plaaspad tot jy by Kruinsig Plaasakkommodasie kom. Drive past the house with the white gates, drive past the white walls as well. Just keep on on this road till you get at Kruinsig Farm accommodation. 


En nou kan jy uitklim, afpak en net ontspan. Vergeet van die stad se gedruis en gejaag. Geniet die stilte en die vrede wat jy net in die natuur kan kry. And now you my get out of your car, unpack your car and relax. Forget everything else and enjoy jourself. 

Kruinsig kan 12 persone huisves. Kruinsig Farm Accommodation can accomodate 12 persons. Groetnis

Die Kruinsigspan.

E-pos: madele.burger@katlou.co.za

Selnr: 082 563 8351

Kruinsig Plaasakkommodasie – Die Uitsig / Kruinsig Farm Accommodation – The View

Oor die uitsig by Kruinsig Plaasakkommodasie kan ons net nie uitgepraat raak nie. Die rustigheid, terwyl die tortelduif roep. Nobody gets enough of the wonderful view of Kruinsig Farm Accommodation. You may enjoy the lovely view, the peaceful surroundings while listening to the call of the turtle dove. 

Elke dag lyk dit anders. Die een dag skyn die son helder, die volgende dag lê daar ryp. ‘n Ander dag is die berg bedek met ‘n wolk. Every day the view is different. One day, the sun is shining brightly, while the next day, there may be frost. 

Soek julle rustigheid? Vrede? Weg van die stad se gejaag? Dan is Kruinsig Plaasakkommodasie net buite Riversdal in die Suid-Kaap net die plek vir julle! Are you looking for peacefulness and calm? Do you want to get away from the city’s rush? Then Kruinsig Farm Accommodation is just the place for you!

Dis ‘n lieflike plaashuis met 5 slaapkamers wat toegerus vir 10 persone. Selfsorg. Kruinsig Farm Accommodation is a beautiful farm house with 5 bedrooms that is fully equipped. 

Kruinsig se Facebook page

Kontak ons.

Meer oor Kruinsig Plaasakkommodasie

Kruinsig Plaasakkommodasie van binne

E-pos: madele.burger@kruinsig.co.za

Selnr: 082 563 8351