Facebook kompetisie

Ons is soms versigtig om aan Facebook kompetisies deel te neem, omdat baie van hulle nie eg is nie en organisasies net ons inligting wil bekom.

Kruinsig Plaasakkommodasie is trots daarop dat hulle kompetisie eg was. Daar is ‘n wenner aangekondig en die wenner het reeds haar naweek bespreek.

Onthou dat daar ook ‘n tweede prys was vir almal wat aan die kompetisie deelgeneem het. Stuur vir my ‘n e-pos na madele.burger@katlou.co.za om te bespreek en jou 25% afslag te kry. (Beskikbaar tot 17 Julie 2018) Jy moet direk by ons bespreek om die afslag te kan opeis. Onthou om te noem dat jy aan die kompetisie deelgeneem het. Dit geld egter nie vir besprekings deur Lekkeslaap nie, omdat ons aan hulle kommissie moet afgee.

We are sometimes careful to participate in facebook contests because many of them are not authentic and organizations only want to obtain our information.

Kruinsig Farm Accommodation is proud advised that their competition was authentic. There’s a winner announced and the winner has already reserved her weekend.

Remember that there was also a second price for everyone who participated in the competition. Send me an email to madele.burger@katlou.co.za to book and get your 25 % discount. (until 17 July 2018) you have to book directly with us to be able to claim the discount.

Kontakbesonderhede:

Selfoon 0825638351

E-pos madele.burger@katlou.co.za

Kruinsig Plaasakkommodasie Blog

Kruinsig Plaasakkommodasie Facebook Page

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s