Terugvoer van gelukkige besoekers

Kruinsig Plaasakkommodasie het stilweg sy merk begin maak en besoekers ontvang. Ons kry verskillende tipe besoekers, van paartjies wat sommer net die afgesonderdheid en rustigheid van die plaas wil geniet, tot groot groepe vriende wat ‘n hele naweek jolig wil saamkuier en dwarsdeur die nag braai en gesels sonder dat die bure kla.

Ander groepe gebruik Kruinsig Plaasakkommodasie as die ideale afklimplek, maar bedags ry hul rond en geniet alles wat die omgewing hulle kan bied, soos die golfbaan op die dorp, of die nabygeleë strandoorde.

Vir party gaste is dit sommer net lekker om vroeg-oggend die mooi uitsig en berge te geniet met ‘n koppie koffie en beskuit, ander gaste bak vir hulle ‘n potbrood op die ou houtstofie.

Dis die ideale plek vir ‘n reûnie!

Die terugvoer wat ons kry, is goed en mooi en lekker.

Bespreek nou u plek vir 2018!

Kontak ons by madele.burger@katlou.co.za of 082 563 8351.

Ons staan reg vir u!

Die Kruinsigspan

Kontakbesonderhede:

Selfoon 0825638351

E-pos madele.burger@katlou.co.za

Kruinsig Plaasakkommodasie Blog

Kruinsig Plaasakkommodasie Facebook Page

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s