Kruinsig Plaasakkommodasie is die ideale wegbreekplek vir groepe van 2 tot 12 mense.
Dis op ‘n plaas geleĆ« in die Riversdal-omgewing, slegs 9 km van die dorp af, in die pragtigste omgewing.
Kom geniet die stilte, waar jy en jou vriende totaal kan afskakel en net kan ontspan.
Kruinsig se huis is ‘n groot, selfsorghuis wat volledig toegerus is vir 12 persone. Al wat u moet saambring, is u kos, klere, drank en drinkwater.
Die huis word net aan een groep op ‘n slag verhuur, u hoef dus glad nie te deel met ander mense nie.
Daar is 2 badkamers wat deur die lede van die groep gedeel moet word.
Volledig toegeruste kombuis.
Bespreek nou u naweek! Bring u vriende saam en kom ontspan tog te lekker op die plaas!
Like gerus ons Facebookblad waar ons gereeld terugvoer van gaste en ander inligting plaas.
Groetnis
Die Kruinsigspan
Kontakbesonderhede:
Selfoon 0825638351
E-pos madele.burger@katlou.co.za
Kruinsig Plaasakkommodasie Blog
Kruinsig Plaasakkommodasie Facebook Page