Het Riversdal ‘n golfbaan?

Ek het’n baie spesifieke navraag gekry: Kan Kruinsig Plaasakkommodasie 8 golfers huisves? Singles?

Ja! Kruinsig Plaasakkommodasie kan, om die waarheid te sê, nie slegs 8 enkelpersone nie, maar wel 10 enkelpersone huisves as hulle bereid is om ‘n kamer te deel met iemand. 

Dit bring my toe by die vraag:? Het Riversdal ‘n golfbaan? 

Die antwoord hierop is JA! En as jy meer wil weet van die golfbaan, lees bietjie hier

Terloops, ek sien dat Riversdal se golfbane een van die mees skilderagtige golfbane is, seker oor die mooi natuurskoon van die omgewing en die berge. Riversdal ís mos ook die plek waar die slapende skoonheid haar lêplekkie gekry het! 

So, golfers, het julle lus vir ‘n lekker golfnaweek saam met ontspanning in die mooiste omgewing? Het julle lus om ongehinderd te braai en kuier?

Kom na Kruinsig Plaasakkommodasie. Dis ‘n lekker groot plaashuis wat 10 mense huisves. 

Maak dit sommer ‘n ekstra langnaweek en besoek die naburige dorpe se golfbane ook. Bespreek vir drie nagte en kry ‘n ekstra nag gratis. 

Kontak ons by madele.burger@katlou.co.za. 

Groetnis

Die Kruinsigspan. 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close