Monthly Archives: Jun J

Het Riversdal ‘n golfbaan?

Ek het’n baie spesifieke navraag gekry: Kan Kruinsig Plaasakkommodasie 8 golfers huisves? Singles? Ja! Kruinsig Plaasakkommodasie kan, om die waarheid te sê, nie slegs 8 enkelpersone nie, maar wel 10 enkelpersone huisves as hulle bereid is om ‘n kamer te … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged | Lewer kommentaar

Inwyding

Die afgelope naweek is Kruinsig Plaasakkommodasie behoorlik ingewy. Daar is gekuier en vuur gemaak en wat ook nog alles nodig is om so ‘n kuier spesiaal te maak. Kliek HIER VIR ONS KONTAKNOMMERS en HIER VIR DIE TARIEWE EN SPESIALE … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Lewer kommentaar

Tariewe en Spesiale aanbiedinge: Kruinsig Plaasakkommodasie

Die hele huis bied slaapplek vir 10 persone word as ‘n eenheid verhuur. Die normale tarief is R 220 per persoon per nag, minimum R 660. Die Desembervakansietarief is R300 per persoon, vanaf 1 Des 2017 tot 10 Jan 2017. … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | 1 Kommentaar

Padaanwysings na Kruinsig Plaasakkommodasie

Hoe kom jy by Kruinsig Plaasakkommodasie? Kruinsig Plaasakkommodasie is op ‘n plaas geleë ongeveer 9 km vanaf Riversdal in die Wes-Kaap. Jy ry met die N2 tot by Riversdal.  Hierdie bord is geneem as jy in die rigting van Mosselbaai … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged , , | Lewer kommentaar