Wat eet ‘n mens as jy by Kruinsig Plaasakkommodasie bly? What do you eat at Kruinsig Farm Accommodation?

Kruinsig Plaasakkommodasie is ‘n selfsorghuis en daar word nie etes bedien nie. U kan wel op voorafbespreking etes bestel. Kruinsig Farm Accommodation is a self catering house and no meals are served. Meals can be served if it is arranged in advance. 

Die huis is egter ten volle toegerus vir 10 persone. The house is fully equipped for 10 persons. 

In die kombuis is ‘n gasstoof met elektriese oond, maar die ou houtstoof is die groot aantrekkingskrag. In die winter sal daar behoorlik om hom gekuier word! Hy is ideaal om die kombuis warm te hou, maar wat wil jy meer hê as lekker potjiekos wat stadig op hom prut? En wat van ‘n varsgebakte broodjie uit die oond?

In the kitchen is a gas stove with an electric oven, but the old wood stove is a big attraction, especially in the winter. During winters the kitchen and the wood stove will be the place where everything will happen. Make your own potjiekos or bake your own bread. What a pleasure! 


Buite is ‘n braaidrom waar daar lekker gekuier kan word om die braaivleisvuur, terwyl die kinders heerlik op die gras rondbaljaar.

Outside is a braai where you can party around the fire while the children play around on the lawn. 


Voel julle sommer net lus vir ontspan en lui vir kosmaak, is Riversdal slegs 9 km ver met sy eetplekke soos die Wimpy, Spur en ander restaurante. Daar is ook verskeie plekke wat wegneem-etes verkoop, soos Kentucky en ander.

Do you feel lazy and don’t want to cook? Riversdal is only 9 km away and have good restaurants like the Wimpy and Spur. A take away is also only 9 km’s away.

Honger hoef jy beslis nie te ly as jy daar bly nie! No, you don’t need to be hungry when you are at Kruinsig Farm Accommodation. 

Groetnis

Die Kruinsigspan.

Kruinsig se Facebook page

Kontak ons.

Meer oor Kruinsig Plaasakkommodasie

Kruinsig Plaasakkommodasie van binne

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close