Fokusverandering!

Goeiemiddag

Hiermee wil ek u in kennis stel dat die fokus van hierdie blog totaal verander.

In die verlede was dit ‘n blog waar ek my Engelse LCHF Resepteboek gepromoveer het. Die ou bloginskrywings sal egter hier bly, omdat daar tog wel mense is wat hier kom lees.

Van nou af word hierdie die blog van KRUINSIG PLAASAKKOMMODASIE.

Ons is baie opgewonde om Kruinsig Plaasakkommodasie bekend te stel en in die volgende bloginskrywings sal ons u meer daarvan vertel. Hou gerus hierdie spasie dop!

Kruinsig se Facebookpage

 

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this:
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close