Monthly Archives: Mei J

Vroegoggend kuiergaste

Ons het vanoggend kuiergaste gekry by Kruinsig Plaasakkommodasie naby Riversdal.  Interessante besoekers! 😋

Posted in Akkomodasie Riversdal | 2 Kommentaar

Hoërskool Langehoven Riversdal – 75 jarige fees

Vanaf Donderdag 29 Junie tot Sondag 2 Julie 2017, word hier groot fees gevier in Riversdal, aldus die Hessequa Nuus van 12 Mei 2017! Die dorp se vere word behoorlik reggeskud. Verskillende aktiwiteite is op die program, soos Snotkop wat … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged , , | Lewer kommentaar

Die uitsig, o, die uitsig

Oor die uitsig by Kruinsig Plaasakkommodasie kan ons net nie uitgepraat raak nie. Die rustigheid, terwyl die tortelduif roep. Elke dag lyk dit anders. Die een dag skyn die son helder, die volgende dag lê daar ryp. ‘n Ander dag … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Wat eet ‘n mens as jy by Kruinsig Plaasakkommodasie bly?

Kruinsig Plaasakkommodasie is ‘n selfsorghuis en daar word nie etes bedien nie. U kan wel op voorafbespreking etes bestel. Die huis is egter ten volle toegerus vir 10 persone. In die kombuis is ‘n gasstoof met elektriese oond, maar die … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged | Lewer kommentaar

‘n Loertjie binne in Kruinsig se huis

Só lyk Kruinsig Plaasakkommodasie se huis van binne! Kruinsig se Facebook page Kontak ons. Meer oor Kruinsig Plaasakkommodasie  

Posted in Akkomodasie Riversdal | Tagged | 6 Kommentaar

Fokusverandering!

Goeiemiddag Hiermee wil ek u in kennis stel dat die fokus van hierdie blog totaal verander. In die verlede was dit ‘n blog waar ek my Engelse LCHF Resepteboek gepromoveer het. Die ou bloginskrywings sal egter hier bly, omdat daar tog … Lees voort

Posted in Akkomodasie Riversdal | Lewer kommentaar